.

Resensie: The Art of Stillness: Adventures in Going Nowhere

The Art of Stillness

A TED Book by Pico Iyer.

'n Klein maar kragtige boek. Iyer wat eintlik 'n reis-skrywer is kry dit reg om die leser binne die eerste paar sinne te inspireer om te verstaan dat die eintlike reis is die reis na binne.

"This book isn't a meditation guide or a New-Age tract but rather a celebration of the age-old practice of sitting with no goal in mind ... Readers will likely slow down to meet its pace and might continue carrying it around as a reminder."
– Kirkus Reviews

Om 'n aanvoeling vir Iyer se boek te kry, gaan kyk sy aanbieding by TED hieroor.

Boekwurm

.

Sluit by ons aan

Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.

Stuur vir ons 'n brief

Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.

.

Kopiéreg © spiritualiteit.co.za

.