.

Resensie: Siddhartha

Wanneer God in my pyn verdwyn

Herman Hesse se klassieke roman het generasies van lesers, skrywers en denkers geïnspireer en beïnvloed. Siddhartha is die verhaal van 'n ryk Indiese Brahmin wat 'n lewe van voorreg verwerp om geestelike vervulling te soek. Hesse behandel die geestelike reis van selfontdekking van hierdie man genaamd Siddhartha, tydens die leeftyd van Gautama Boeddha.

Die boek, Hesse se negende roman, is in 'n eenvoudige, liriese styl in Duits geskryf. Dit is in 1951 in die VSA gepubliseer en het gedurende die 1960's invloedryk geword. Hesse sintetiseer uiteenlopende filosofieë – Oosterse godsdienste, Jungiaanse argetipes, Westerse individualisme – tot 'n unieke lewensvisie soos uitgedruk deur een man se soeke na betekenis.

Dit is 'n klassieke moet-lees boek!

Boekwurm

.

Sluit by ons aan

Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.

Stuur vir ons 'n brief

Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.

.

Kopiéreg © spiritualiteit.co.za

.