Deur Dr. Abel Pienaar op 1 November 2020
RSG onderhoud deur Jean Oosthuizen met Abel Pienaar en Piet Muller, oor spiritualiteit en Covid-19.
Kry dit by https://iono.fm/e/927383
Sou dit nie langer beskikbaar wees nie, probeer gerus hierdie een (10 MB).
Abel is die direkteur van SES en 'n spirituele leier van Renaissance Gemeente.
E-pos:
Piet Muller, DPhil, is 'n toekomskundige, skrywer en spreker. Hy studeer filosofie aan die universiteite van die Vrystaat, Kaapstad en Pretoria en is die skrywer van verskeie boeke. Die laaste drie dekades al skryf hy gereeld oor meditasie en spiritualiteit en bied werksessies, kursusse en retraites aan.
Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.
Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.
Kopiéreg © spiritualiteit.co.za