.

Dr. Abel Pienaar se onderhoud op RSG Monitor

Deur Dr. Abel Pienaar op 1 Februarie 2015

.

Podcast op RSG MONITOR van die onderhoud met Dr. Abel Pienaar op Monitor oor godsdienstige onverdraagsaamheid, fundamentalisme, ekstremisme en die aanval op Charlie Hebdo in vroeg Januarie 2015.

Kry dit by hierdie skakel – sowat 9 MB.

Sou dit nie langer beskikbaar wees nie, probeer gerus hierdie een.

Abel is die direkteur van SES en 'n spirituele leier van Renaissance Gemeente.
E-pos:

.

Sluit by ons aan

Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.

Stuur vir ons 'n brief

Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.

.

Kopiéreg © spiritualiteit.co.za

.