Kwaliteit publikasies met diepte en insig word hier bekendgestel en beskikbaar gemaak. Elke maand sal daar ook 'n kort bespreking van 'n nuwe boek wees.
Jaco Steyn: Resensie: The Greatest Show on Earth (van Richard Dawkins).
J. W. Semmelink: Resensie: Without Buddha I could not be a Christian (van Paul F. Knitter).
Prof. Sakkie Spangenberg: Resensie: The Human Faces of God (van Thom Stark).
Boekwurm: Resensie: Hier staan ek....
Boekwurm: Resensie: Misquoting Jesus: The Story Behind Who Changed the Bible and Why (van Bart Ehrman).
Koos Kombuis: Resensie: The Little Book of Atheist Spirituality (van André Comte-Sponville).
Boekwurm: Resensie: The Moral Landscape ('n boek van Sam Harris).
Dr. Chris Jones: Resensie: Die vrese van ons vaders ('n boek van Hans Pietersen).
Annemarie de Villiers: Resensie: Agter die somber gordyn (van Johannes Bertus de Villiers).
Kirby van der Merwe: Resensie: Om te Mag Twyfel ('n boek van Julian Müller).
Dr. André Bartlett: Resensie: Soeker ('n boek van Pieter Cilliers).
Prof. Sakkie Spangenberg: Resensie: The God Delusion ('n boek van Richard Dawkins).
Jaco Steyn: Resensie: Die Trojaanse Perd in die NG Kerk (verskeie skrywers).
Geen boekresensie hierdie maand nie.
Jaco Steyn: Resensie: The Grand Design ('n boek van Stephen Hawking en Leonard Mlodinow).
Boekwurm: Resensie: Die God van Genesis ('n boek van Prof. Willie Esterhuyse).
Dr. Renier Holtzhausen: Resensie: Honest to God ('n boek van biskop John A. T. Robinson).
Boekwurm: Resensie: Praat verby grense ('n boek van Frits & Laurie Gaum).
Schalk Naudé: Resensie: God, Ek is ook hier! ('n boek van Hendrik Venter).
Jaco Steyn: Resensie: Diaspora van die nuwe Christene ('n boek van Flip Schutte).
Rothea Kleynhans: Resensie: Saam op soek na God – Soeke na 'n eietydse spiritualiteit ('n boek van Abel Pienaar).
Rothea Kleynhans: Resensie: Tussen Angs en Sekerheid – Gedagtes rondom gebed ('n boek van Ferdinand Deist).
Hans van Rijswick: Review: Spiritual Enlightenment: The Damnedest Thing (Jed McKenna).
Rothea Kleynhans: Resensie: Living Buddha, Living Christ ('n boek van Thich Nhat Hanh).
BoekWurm: Resensie: Jesus van Nasaret ('n boek van Sakkie Spangenberg).
Peter Louw: Resensie: The Case for God ('n boek van Karen Armstrong).
Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.

'n Unieke blik op 'n wye verskeidenheid eg Suid-Afrikaanse boeke. Boekblik bied 'n platform waar diversiteit in die boekemark ten volle ontgin word. 'n Boekwinkel in die kuberruim waar kwaliteitboeke verkoop word teen onverbeterlike pryse. Loer gereeld in die Boekblik vir 'n wyer blik op Suid-Afrikaanse boeke.
Klik. Klik. Oombliklik!

Gewone mense en bekendes word gevra om oor hulle oortuigings en geloof te praat. Vrae soos: Wie is God vir jou?
Het jy enige bewyse van God se bestaan? Ons het gelowiges tot ateïste, new agers tot wikka hekse gaan vra. Die DVD kos R130 maar vir Sentrum (SES) lede net R110.
Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.
Kopiéreg © spiritualiteit.co.za