Ons plaas artikels wat die soeke na 'n eietydse spiritualiteit bevorder. Ons hoop om die leser in te lig, bloot te stel aan nuwerer denke, om verskillende benaderings bekend te stel en om vrye en oop denke te bevorder.
Douwe van der Zee: Jesus, kindertyd en fundamentalisme
Prof. Diek van Wyk: Mite? Mite. Mite!
Dr. Flip Schutte: Hoe godsdiens 'n houvas kry
At Fourie: My geloof in 'n almagtige God word 'vermoor'
Dr. Abel Pienaar: Vrydenkers en Vrygeeste
Dr. Abel Pienaar: Onderhoud met Abel
Ds. Schalk Naudé: Die mondelinge tradisie en die ontstaan van die Jesus-verhaal
Prof. Neels Moolman: Is die Evangelies die Woord van God?
Klasie (skuilnaam): Manifes van 'n lafaard
Dr. Piet Odendaal: 'n Ander perspektief op kruisiging en opstanding
Jaco Steyn: Raakpunte tussen godsdiens en politiek en debatvoering oor rasseverhoudinge
Dr. Abel Pienaar: Quo vadis, in 2012?
Dr. Breytie Breytenbach: Toekomstige wording van die Afrikanervolk
Prof. Diek van Wyk: Oor fundamentalisme
Dr. Christo Landman: Romanisering van die Christelike godsdiens in die
periode 325 tot 380 nC
Dr. Flip Schutte: Waarom mense vir die waarheid vlug
Jaco Steyn: Wat is die betekenis van die woord "Christen"?
Dr. Abel Pienaar: Vryheid van spraak
Thalita Goosen: 'n Kosmiese perspektief van die Aarde, mens- en Afrikanerwees
Prof. Kobus Krüger (SES-Voordenker 2011): ek dink ...
Prof. Wilhelm Jordaan, SES-Voordenker 2012 ontvangs toespraak: Enkele gedagtes oor verdraagsaamheid
Dr. François Durand: Die aard van die mens
Prof. Eugene Cloete: Dit is bloot biologie!
Dr. Abel Pienaar: Waar kom my waardes vandaan?
Willie Oosterhuis (skuilnaam): Misterie (Deel 6), 'n Filosofie vir lewe
Prof. Sakkie Spangenberg: Opstandingsverhale en opstandingsdogma
Dr. Abel Pienaar: DEBATE – Did Jesus physically rise from the dead?
Ds. Schalk Naudé: Die Opstanding: 'n behoefte aan 'n her-interpretasie
Dr. Abel Pienaar: Om HARDOP te MAG sê...
Willie Oosterhuis (skuilnaam): Misterie (Deel 5), 'n Redelike rede vir die ontstaan van die kosmos – die gans andere
Gert Brynard: My konsep vir die ontwikkeling van ons godsdiens in moderne idioom
Johan Steyn: Ek klim saggies uit die boks uit
Dr. Jurie van den Heever: Quo vadis: 'n Ope brief aan die gereformeerde kerke in Suid-Afrika
Prof. Neels Moolman: Ooreenkomste tussen Jesus en Boeddha
Dr. Wilhelm Jordaan (in Beeld): Bring dit voort en dit sal jou red
Abe Steyn: Ateïsme – 'n onlogiese denkrigting (In reaksie op Hans Pietersen se artikel in Augustus – met die doel om oop gesprek te stimuleer.)
Prof. Sakkie Spangenberg: Wat kom in die plek van die staatsreligie van die Romeinse ryk, oftewel – kan ons 'n nuwe singewende verhaal ontwikkel?
Frik van Eeden: Christelike dogma en ek
Naas Ferreira: Die gesprek oor homoseksualiteit / gemarginaliseerdes
Jaco Steyn: Is daar 'n Goddelike Plan vir die wêreld?
Ds. Schalk Naudé: Om eg te lewe
Louis van Zyl: Die kognitiewe aansprake van metafore
Hans Pietersen: 'n Paar los gedagtes oor Deïsme
Willie Oosterhuis (skuilnaam): Misterie (Deel 4) – Konsepte rondom die "First Cause"
Prof. Neels Moolman: My de-bekering
Hendrik Pelser: My geloofsreis
Pieter Cilliers (in Rapport): As die verstoteling sélf uitsluiter word
Ralph Barnard (Facebook): Jesus se hemelvaart
Dr. Abel Pienaar: Superman en die CEO van Apple; mites kan ons help
Willie Oosterhuis (skuilnaam): Misterie (Deel 3) – Denke buite tyd
Jaco Steyn: Gnostisisme toe en nou
Walter Muller: Geestelike logika!
Prof. Sakkie Spangenberg: Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu
Frik van Eeden: In die naam van...
Dr. Wilhelm Jordaan: Gebed geweeg, ék te lig bevind!
Prof. Lina Spies: Dogma nie die Bybel nie
Louis Bischoff: Quo vadis?
Gert Brynard: My storietjie
Ds. Bertus van Niekerk: Hoe lees mens 'n historiese teks?
Dr. Abel Pienaar: "Kinderstories"
Willie Oosterhuis: Misterie bestaan tog / nog! (Deel 2)
Elisia Strydom: Ope brief aan Christen-Afrikaners oor ongeloof en soeke!
Willie Oosterhuis (skuilnaam): Misterie bestaan tog / nog! (Deel 1)
Prof. Hansie Wolmarans (NHN en Kletskerk): Napraters en vrydenkers
Prof. Andries van Aarde (in TEO Tydskrif): Wie is die historiese Jesus?
Izak du Plessis (in Kerkbode): Om Jesus te skets
Ds. Albert Cruywagen: Nieu-teïsme
Abe Steyn: 'n Paar los gedagtes oor geloof en wetenskap
Jaco Steyn: Sinrykheid in die lig van die uiteindelike bestemming van die mens
Dr. Piet Pieterse: Leiding, wie weet van waar?
Cas van Rensburg (in Beeld, By): Só lyk die landskap van die hiernamaals
Dr. Nico Smith: James W. Fowler se geloofsvlakke
Dr. Abel Pienaar: De Hel met die Duiwel!
Prof. Hansie Wolmarans: Die wêreld volgens Angus Buchan
Dr. Piet Muller: Die Christendom is nie besig om te sterf nie
Mathilda Roos: Vreemde ervaring
Prof. Jonathan Jansen (in Rapport): God en universiteit moet liefs apart
Dr. Wilhelm Jordaan (in Beeld): Oprah praat Sokrates skoon stil
Louis van Zyl: Die individuasieproses as evolusie van die bewussyn
Naas Ferreira: Avatar: 'n Ontluikende mitologie vir ons tyd
Nina Steyn: Dié handelsmerk het my verloor
Dr. Piet Muller: 'n Sin vir heiligheid in die daaglikse lewe
Ds. Willem Bakkes: Om die Rubicon oor te steek
Dr. Abel Pienaar: Postmoderne mens wil in eietydse taal nadink oor God
Jaco Steyn: Geloofsbelydenisse van die tradisionele Christendom
Dr. François Durand: Prometheus se vloek
Johan Steyn (geskryf twee dae voor sy dood): Die regverdiging van geloof
Rothea Kleynhans / Rapport: Hanlie gesels met ds. Anton Pienaar
Dr. Frances Klopper: Betree ons die epog van 'n vroulike kosmos?
Dr. Flip Schutte: Die antropologie van die ontwykende God
Walter Muller: Gedagtes oor 'n sekulêre spiritualiteit
Kerkbode (19 November 2010): Wat oortuig dat God van Israel enigste ware God is?
Prof. Sakkie Spangenberg: 'n Tekslose verstaan van God
Jean Oosthuizen: Gesprekke oor God op die internet
Dr. Piet Odendaal: Evolusie en Bewussyn – Deel 2
Dr. Piet Muller: Die evolusie van God in die 21ste eeu
Prof. Hansie Wolmarans: 'n Paar gedagtes
Waldor: Ope Brief aan die God van Die Bybel
François du Toit: Die Soeke...
Dr. Flip Schutte: Lê die Woord dalk aan die wortel...?
Dr. Piet Odendaal: Evolusie en Bewussyn – Deel 1
Johan Steyn: Oorleef die ontnugtering
Rothea Kleynhans: Waar soek ons God?
Dr. Renier Holtzhausen: Biskop John Shelby Spong se twee laaste boeke
Prof. Hansie Wolmarans: God en die tsoenami's
Naas Ferreira: Prof. König herkou aan geykte koutjies
Johan Enslin: Eietydse spiritualiteit
Dr. Gustav Barnard: Hierdie soeke na God
Prof. Pieter Craffert: Godsdiens en 'n demokratiese samelewing
Carla van der Spuy: Al meer vrae!
Mariëtte Snyman: Die soeke na sin
Suzette le Roux: Kwantum Fisika, almagtig en alwys
Dr. Flip Schutte: Die prentjie in jou kop
Jaco Steyn: Wandade gepleeg in die naam van die tradisionele Christendom
Dr. Abel Pienaar: Godsdienstige waarheid voor 'n kruispad
Ds. Stevan Botma: Meditasie en 'n eietydse spiritualiteit, gesien vanuit uittreksels uit Prof. Kobus Krüger se boek oor Boeddhisme
Beeld / Ds. Izak du Plessis: Ds. Izak du Plessis bedank uit die N.G. Kerk
Rapport / Dr. Nico Smith: Kerkman oorlede / Wat is die sin van die lewe?
Koos Kombuis: Die verborge God
Dr. Sandra Ferreira: Eko-spiritualiteit
Naas Ferreira: God in 'n blik
Ds. Schalk Naudé: Twyfelend op soek
Prof. Lina Spies: Die Bybel is 'n "biblioteek". Verstaan Angus Buchan dit ook só?
Magdaleen du Toit: Kreatiwiteit as spirituele dissipline – my soeke na 'n eietydse spiritualiteit
Prof. Kobus Krüger: Die eerste histories-bekende mistikus: Akh-en-Aton
Johan Steyn: Die monsters in my huis
Dr. Flip Schutte: Watter godsdiens is die regte godsdiens?
Ds. Stevan Botma: Inter-spiritualiteit van Teasdale en die soeke na 'n eietydse spiritualiteit
Dr. Piet Muller: Mag ons nog bid?
Jaco Steyn: Verskillende interpretasies van die letterlike verstaan van die Bybel
Albie Gibson: Eietydse spiritualiteit uit 'n perspektief van Christelike Mistisisme
Dr. Abel Pienaar: In ons koppe en harte gebeur God...
Prof. Cornel du Toit: Die Evolusie-strydbyl begrawe?
Dr. At van Wyk: Drie-eenheidsteorie
Prof. Julian Müller: Calvyn, Darwin en geloof
Prof. Sakkie Spangenberg: Nuwe hervorming, nuwe humanisme, nuwe spiritualiteit
Attie Koekemoer & Ds. Gert Janse van Rensburg: Persoonlike vertellings
Prof. George Claassen: Skepping en Evolusie. Die klippe roep dit uit...
Prof. Bernard Lategan: 'n 'Nuwe' humanisme
Rothea Kleynhans: Godsdiens in Skole – 'n tameletjie soos min
Prof. Kobus Krüger: Anaximandros se deurbraak
Dr. Willem Nicol: Sewe Silinders vir die Lewensreis
Jaco Steyn: Die noodsaaklikheid van 'n Nuwe Spiritualiteit
Prof. Hansie Wolmarans: Dawid, Jonatan en Homo-Erotiek
Dr. Piet Muller: Wat is Spiritualiteit?
Dr. Abel Pienaar: Sokratiese Dialoog – 'n Model vir die Soeke na Sin
Dr. Abel Pienaar: Soeke na 'n eietydse spiritualiteit
Dr. Abel Pienaar: Wat beteken 'n eietydse soeke na spiritualiteit?
Dr. Piet Muller: Evangelie sonder kruis of graf
Prof. Ampie Muller: Individuasie en spiritualiteit by Jung
Prof. Kobus Krüger: Vriendskap van mistiek
Prof. Hansie Wolmarans: Magtige Manne en Moedige Martha's
Klik hier om lid te word van die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit. Word per e-pos in kennis gestel en kry afslag op dagkonferensies, kursusse, boeke, DVD's ens.

'n Unieke blik op 'n wye verskeidenheid eg Suid-Afrikaanse boeke. Boekblik bied 'n platform waar diversiteit in die boekemark ten volle ontgin word. 'n Boekwinkel in die kuberruim waar kwaliteitboeke verkoop word teen onverbeterlike pryse. Loer gereeld in die Boekblik vir 'n wyer blik op Suid-Afrikaanse boeke.
Klik. Klik. Oombliklik!

Gewone mense en bekendes word gevra om oor hulle oortuigings en geloof te praat. Vrae soos: Wie is God vir jou?
Het jy enige bewyse van God se bestaan? Ons het gelowiges tot ateïste, new agers tot wikka hekse gaan vra. Die DVD kos R130 maar vir Sentrum (SES) lede net R110.
Duisende Afrikaanse mense voel verwyderd van fundamentalistiese sienings van Christenskap en verlaat die tradisionele kerke in hul hordes. Hulle voel dikwels skuldig en alleen en is onder die indruk dat daar iets met hulle fout is. Hulle soek nuwe Afrikaanse gespreksgenote en gemeenskappe waarin hulle hul nuwe spiritualiteit kan uitdruk. Hierdie boek is die resultaat van sodanige gesprekke. Beskikbaar by Griffel of bestel direk by Boekblik.

Boek: Jesus van Nasaret (2009) deur Prof. Sakkie Spangenberg. "In Jesus van Nasaret is Spangenberg op sy beste. Hy skryf oor die feilbaarheid van die Skrif en verduidelik uit 'n suiwer historiese oogpunt hoe Israel ontstaan en wie Jesus was." Beskikbaar by Kalahari, Exclusive Books, Protea Boekwinkel, of by die skrywer.
Ons stel belang in jou reaksie en kommentaar op enige gegewe artikel en jou denke rondom die soeke na eietydse spiritualiteit. Besoek asb. hierdie bladsy vir meer inligting.
Kopiéreg © spiritualiteit.co.za